| Modulekode | PTO 753 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Hierdie module verskaf oorsig van die Europese Unie en hoofrigtings van verandering binne Europa word vanuit politiek-ekonomiese perspektief ondersoek. Die belangrikste elemente wat bestudeer word, is teoretiese aspekte van politieke en ekonomiese integrasie; die ontwikkeling van die "Idee van Europa" met klem op die rol van seminale denkers en die hoof historiese kragte; die evolusie van Europese integrasie; struktureel-funksionele ontleding van die hoofinstellings van die EU; die belangrikste vraagstukke wat die EU konfronteer; en die EU se ontwikkelings- en hulpbeleid aan die state van Afrika, die Karibiese Eilande en die Stille Oseaaneilande met klem op die Cotonou Ooreenkoms en die HOSO met Suid-Afrika. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Politieke Wetenskappe |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App